SECUNDA

Klasse:

Klasse word in klein groepe aangebied.
Gr. 3 : een klas per week van 45 min.
Gr. 4 - 6 : een klas per week van 60 min.
Gr. 7 : een klas per week van 120 min.

Klas tye:

Gr
Woensdag - Donderdag
Vrydag
3 Geen klas 14:00 - 15:00
4 14:00 - 15:00 15:00 - 16:00
5 15:00 - 16:00 16:00 - 17:00
6 16:00 - 17:00 17:00 - 18:00
7 17:00 - 19:00 Geen klas