BROOKLYN

Klasse:

Klasse word in klein groepe aangebied.
Gr. 3 : een klas per week van 45 min.
Gr. 4 - 6 : een klas per week van 60 min.
Gr. 7 : een klas per week van 120 min.

Klas tye:

Gr
Woensdag - Donderdag
Vrydag
3 13:30 - 14:15 13:30 - 14:15
4 14:15 - 15:15 14:15 - 15:15
5 15:15 - 16:15 15:15 - 16:15
6 16:15 - 17:15 16:15 - 17:15
7 17:15 - 19:15 Geen klas